
Kom vier Vadersdag op 15 Junie 2025 saam met ons in die bosveld met ‘n dag vol potjies, pret en pryse – en natuurlik Crazy Werrie!
Bederf jouself en jou spesiale iemand met 'n luukse Valentynsdag-ervaring!
Begin die aand reg met 'n komplimentêre mimosa-skemerkelkie
Driegang-spyskaart met keuses soos:
Surf & Turf Kebab of Filet Mignon
Aarbei Kaaskoek of Peppermint Crisp Tert
Datum: 14 Februarie 2025
Vanaf: 17:00
R395 p/p
Bespreek nou – sitplekke is beperk!