
Kom vier Vadersdag op 15 Junie 2025 saam met ons in die bosveld met ‘n dag vol potjies, pret en pryse – en natuurlik Crazy Werrie!
Bring jou beste pot en kom wys jou wenresep – dit gaan ‘n heerlike dag wees vol pret, smaak en natuurlik... crazy Werrie vibes!
Vadersdag Naweek 13–16 Junie 2025
Kokoriba Wildreservaat
Spesiale gas: Fanks!! Crazy Werrie
Bring die gesin
Maak ‘n potjie
Wen awesome pryse
Geniet die bosveld!