Click
here for
English

SABLE KAMP (6 selfsorg-chalets)

Die Sable-chalets is tenthuisies wat spesiaal ontwerp is vir gaste wat ʼn regte Bosveldatmosfeer verlang – met ʼn tikkie luuksheid. ʼn Chalet bestaan uit ʼn dubbelbed en ʼn kombuis buite in die patio. Hoewel hierdie chalets nie naby die swembaddens is nie, is dit nogtans binne loopafstand.
ʼn Volledige inventaris is beskikbaar.


Die geriewe bestaan uit die volgende:

Gerief Ja Nee



Lugversorging x
Stort x
Bad x
Toilet x
Buitebraai x
Skottelgoedseep en -vadoeke
x
Swemhanddoeke
x
Badhanddoeke x
Linnegoed x
TV   x

© 2012 | Maintained By CaravanParks.com | Admin Login