Click
here for
English

IGLO KAMP (4 selfsorg-chalets)

Hierdie chalets lyk soos iglo’s en is bietjie groter as ons ander chalets. Met ʼn dubbelbed en 2 enkelbeddens kan ʼn Iglo-chalet 4 mense huisves.
ʼn Volledige inventaris is beskikbaar.

Die geriewe bestaan uit die volgende:

Gerief Ja Nee



Lugversorging x
Stort x
Bad   x
Toilet x
Buitebraai x
Skottelgoedseep en vadoeke
x
Swemhanddoeke
x
Badhanddoeke x
Linnegoed x
TV x

© 2012 | Maintained By CaravanParks.com | Admin Login
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za