Click
here for
English

KOKOK KAMP (7 selfsorg-chalets)

Die Kokok is ʼn ekonomies gepryste selfsorg-chalet met 4 beddens (dubbelbed plus 2 enkelbeddens in die woonvertrek).
ʼn Volledige inventaris is beskikbaar.

Die geriewe bestaan uit die volgende:

Gerief: Ja Nee



Lugversorging x
Stort x
Bad
x
Toilet x
Buitebraai x
Skottelgoedseep en -vadoeke
x
Dishwashing cloths
x
Swemhanddoeke
x
Badhanddoeke x
Linnegoed x
TV x

© 2012 | Maintained By CaravanParks.com | Admin Login