Click
here for
English

BOENDOE KAMP (9 selfsorg-houthutte)

Die Boendoe Kamp bestaan uit selfsorg-houthutte met 4 beddens; dit het twee afsonderlike vertrekke, elk met ʼn deur wat na die badkamer lei. Elke hut het ʼn dubbelbed en 2 enkelbeddens.
ʼn Volledige inventaris is beskikbaar.

Die geriewe bestaan uit die volgende:

Gerief Ja Nee



Lugversorging x
Stort
x
Bad x
Toilet x
Buitebraai x
Skottelgoedseep en vadoeke
x
Swemhanddoeke
x
Badhanddoeke x
Linnegoed x
TV x  

© 2012 | Maintained By CaravanParks.com | Admin Login
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za