Click
here for
English

OUKAMP (7 selfsorg-chalets)

 Oukamp bestaan uit selfsorg-grasdakchalets met 2, 4, 5 of 6 beddens.

  • 1 x 2-bed-chalet: 1 dubbelbed
  • 2 x 4-bed-chalet: 1 dubbelbed met 2 enkelbeddens in die woonvertrek
  • 3 x 5-bed-chalet: 1 dubbelbed met 3 enkelbeddens in die woonvertrek
  • 1 x 6-bed-chalet: 1 dubbelbed met 4 enkelbeddens in die woonvertrek

ʼn Volledige inventaris is beskikbaar

Let asseblief daarop dat die Oukamp 2- en 4-bed-chalets naby die swembad geleë is en dus lawaaierig kan wees.

Die geriewe bestaan uit die volgende:

Gerief Ja Nee



Lugversorging x
Stort x
Bad
x
Toilet x
Buitebraai x
Skottelgoedseep en -vadoeke
x
Swemhanddoeke
x
Badhanddoeke x
Linnegoed x
Tv x

© 2012 | Maintained By CaravanParks.com | Admin Login