KUDU KAMP (12 Selfsorg-chalets)
Die Kudu selfsorg-chalets is die jongste toevoeging tot die Kokoriba Wildreservaat en is ʼn raps luukser as die ander chalets. Hierdie chalets beskik oor geriewe vir 4 mense, met ʼn dubbelbed en 2 enkelbeddens in die woonvertrek.
ʼn Volledige inventaris is beskikbaar.
Die geriewe bestaan uit die volgende:
Gerief | Ja | Nee |
Lugversorging | x | |
Stort | x | |
Bad | x | |
Toilet | x | |
Buitebraai | x | |
Skottelgoedseep en vadoeke | x | |
Swemhanddoeke | x | |
Badhanddoeke | x | |
Linnegoed | x | |
TV | x |